Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Die einde van e-tol, maar…

e-tolls
CENTURION, GAUTENG – Dit is dalk die einde van e-tol, maar dit is nog nie duidelik of motoriste steeds vir hul uitstaande skuld sal moet opdok nie.
Die e-tolhekke in Gauteng word om middernag afgeskakel.
Dit volg ná ‘n stryd van sowat 12 jaar deur verskeie organisasies.

en_USEnglish